Sy Is Myne

SKU: 9781431625895
S is Myne - Readers Warehouse

Sy Is Myne

SKU: 9781431625895
Recommended Reading Age: For Adults who love SWEEPING EPIC Historical fiction!
Format:  Paperback
  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
  • Dispatched in 1-3 Working Days
Regular price R 269.00
/
Tax included.
  • Free Shipping Over R550 SA Only
  • International Shipping
  • LOWEST price
  • Secure payments

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

1875. Wanneer Kathryn Walsh in die myndorp Calvada aankom, is liefde die laaste ding waaraan sy dink. Haar welgestelde stiefpa het haar weggestuur uit Boston om ’n erflating te kom opeis van ’n oom wat sy nooit geken het nie: ’n klein koerantkantoortjie in die hoofstraat van ’n dorpie vol bordele en kroeë, en ’n skynbaar waardelose myn. Kathryn besluit om haar oom se koerant weer op die been te bring en bevind haar kort voor lank midde-in ’n storm tussen twee van Calvada se magtigste mans. Kathryn is egter vasbeslote om aan te hou sê – en skryf – waarin sy glo.


Matthias Beck, kroeg- en hotel-eienaar, sien onmiddellik dat die beeldskone, uitgesproke rooikop net so vasberade soos haar oom is. En hy weet haar strewe na geregtigheid kan ook háár dood veroorsaak …

Die aantreklike hotel-eienaar en die eiesinnige juffrou Walsh sien dat hulle tog vir dieselfde ding baklei: ’n dorp waarop hulle trots kan wees. Almal wil graag ryk word in die myndorpie, maar dit is ’n liefde baie kosbaarder as goud wat almal in die dorp uiteindelik sal red.

SOUTH AFRICAN SHIPPING

We are currently offering all our Southern African Readers free courier shipping on all online orders of R550 or more!

In-store collection available within 5 to 10 business daysCourier Delivery is currently R80. Orders are dispatched within 2-3 business daysPargo Delivery is R70.

We now offer Pargo collection points. Please see collection points at checkout.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

Shipping is calculated at checkout for international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Recently viewed