Mark Toe

SKU: 9781432303235
Mark Toe - Readers Warehouse

Mark Toe

SKU: 9781432303235
  • Low stock - 5 items left
  • Inventory on the way
Regular price R 130.00 Sale price R 49.00 Save R 81
/
Tax included.
Recommended Reading Age:
Format:  Soft Cover
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days
  • STORE COLLECTION FREE - Dispatched in 5-10 Working Days
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days
  • LOWEST price
  • Secure payments

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf ’n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies.

Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word – die voëltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net ’n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte.

Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto’s en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir ’n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is.

Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte gee ook vir mammas en pappas iets opwindend om saam met hul kinders te doen!

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection dispached within 5 to 10 working days

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currenlty calculated by deliver address area.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

Shipping is calculated at checkout for international orders.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Recently viewed