Kweek Dit Self

SKU: 9781920217969
Kweek Dit Self - Readers Warehouse

Kweek Dit Self

SKU: 9781920217969
Kweek dit self is 'n alsomvattende gids vol praktiese riglyne wat jou sal leer hoe om jou tuin (groot of klein) ten volle te benut, hetsy met tradisionele of alternatiewe tuinbou metodes. Die inhoud is nie beperk tot alledaagse en bekende spesies nie, daar word metodes aangebied om ongewone en moderne variasies van elke tipe plant te kweek.
  • Low stock - 3 items left
  • Inventory on the way
Regular price R 336.00 Sale price R 265.00 Save R 71
/
Tax included.
Recommended Reading Age:
Format:  Soft Cover
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days
  • STORE COLLECTION FREE - Dispatched in 5-10 Working Days
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days
  • LOWEST price
  • Secure payments

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
M
Martelize (Moorreesburg, ZA)
Kweek dit self

n Baie interessante boek! Goeie kopie.

Kweek dit self is 'n alsomvattende gids vol praktiese riglyne wat jou sal leer hoe om jou tuin (groot of klein) ten volle te benut, hetsy met tradisionele of alternatiewe tuinbou metodes. Die inhoud is nie beperk tot alledaagse en bekende spesies nie, daar word metodes aangebied om ongewone en moderne variasies van elke tipe plant te kweek. Elke plant word op 'n geordende en logiese manier volledig bespreek, met besondere verwysing na die vereistes vir die voorbereiding van die grond, verdeling van die plante, die kweking, asook die oes en berging daarvan.

'n Lekker bonus is die bykomende wenke hoe om plante in houers te kweek, die geskikste plante vir verskillende spasies, hoe om peste te bekamp, plantmaats, en die beste wapens in die oorlog teen siektes en ander probleme. Met die oog op die haastige leser wat nie onnodige opleeswerk wil doen voor besluitneming nie, is daar 'n gebruiksvriendelike opsomming van elke spesie en bykomende interessante inligting op so 'n manier saamgestel dat dit 'n plesier is om daarna vollediger inligting te bekom.

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection dispached within 5 to 10 working days

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currenlty calculated by deliver address area.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

Shipping is calculated at checkout for international orders.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Recently viewed