Strafjaart

SKU: 9781485903888BS
Strafjaart - Readers Warehouse

Strafjaart

SKU: 9781485903888BS
  • Low stock - 2 items left
  • Inventory on the way
Format: Paperback
Recommended Reading Age:
Regular price R 290.00 Sale price R 226.00 Save 22%
/
  • Dispatched in 1-3 Working Days
Tax included.
  • Free Shipping Over R550 SA Only
  • International Shipping
  • LOWEST price
  • Secure payments

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

'n Foonoproep uit Pollsmoor laat 'n navorser se lewe kantel. So na aan hom was die vrou wat bel dat hy algaande die biblioteek, waar hy die eerste skepe aan die Kaap bestudeer, vir die tronk se waglokaal verruil. Gou kom hy agter dat die plek is nie altyd so strak soos sy tralies nie: daar is 'n eertydse skipper wat hier vetkoek verkoop; 'n vrouebewaarder met jazz in haar stem; selfs karaoke-aande in die skaduwee van die lemmetjiesdraad. Dieper en dieper word hy ingetrek by die lewens van diegene wat wag om in- of uitgelaat te word. Net toe hy dink hy kan met sekerheid se wie aan watter kant van die hoe mure staan, moet hy begryp dat verdriet bodemloos is. In Theo Kemp se Strafjaart vervloei die strominge van 'n lewe met die van die Suid-Afrikaanse werklikheid, waar hoop en wanhoop 'n maalkolk kan raak.

SOUTH AFRICAN SHIPPING

We are currently offering all our Southern African Readers free courier shipping on all online orders of R550 or more!

In-store collection available within 5 to 10 business daysCourier Delivery is currently R80. Orders are dispatched within 2-3 business daysPargo Delivery is R70.

We now offer Pargo collection points. Please see collection points at checkout.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

Shipping is calculated at checkout for international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Recently viewed