Low Carb Is Lekker Drie

SKU: 9781485901259
Low Carb Is Lekker Drie

Low Carb Is Lekker Drie

SKU: 9781485901259
Met Low Carb is Lekker Drie sit Ine Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek, Low Carb is Lekker, die land stormenderhand verower het.
  • Low stock - 4 items left
  • Inventory on the way
Regular price R 270.00
/
Tax included.
Language: English
Age Range:
Format:  Softcover
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days
  • STORE COLLECTION FREE - Dispatched in 5-10 Working Days
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days
  • LOWEST price
  • Secure payments

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Met Low Carb is Lekker Drie sit Ine Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek, Low Carb is Lekker, die land stormenderhand verower het. Ine se resepte voorsien in die behoefte vir koolhidraatbewuste, suikervrye en graanvrye maaltye, maar plaas die klem op hoer voedingswaarde en gesonde eetgewoontes. Vir haar geregte het jy nie spesialiteitsbestanddele of duur kosplaasvervangers nodig nie.

Omdat sy op 'n klein Bolandse dorp woon, het sy geleer om kreatief te wees met wat sy byderhand het: vleis en suiwel van goeie gehalte, en die varsste groente en kruie. Haar slaaisouse, doopsouse, souse en glutenvrye meelmengsels vorm die grondslag van 'n voortreflike verskeidenheid resepte vir van ontbyt tot aandete en van weekdag-gesinsmaaltye tot naweek-onthaalkos. Danksy haar fokus op die verbetering van algemene gesondheid en welstand is Ine se resepte ideaal vir enigeen wat elke dag van die week goeie kos op die tafel wil sit.

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection dispached within 5 to 10 working days

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currenlty calculated by deliver address area.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

Shipping is calculated at checkout for international orders.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Recently viewed