Paddington 2 : Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal; Paddington by die dieretuin

SKU: 9781485308133
Paddington 2 : Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal; Paddington by die dieretuin - Readers Warehouse

Paddington 2 : Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal; Paddington by die dieretuin

SKU: 9781485308133
Author: Michael Bond
  • Low stock - 1 item left
  • Inventory on the way
Format:
Recommended Reading Age:
Regular price R 189.00 Sale price R 175.00 Save 7%
/
  • Dispatched in 1-3 Working Days
Tax included.
  • Free Shipping Over R550 SA Only
  • International Shipping
  • LOWEST price
  • Secure payments

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin) Paddington – die beertjie uit Donker Peru – en sy vriend besoek ’n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak.

Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom ’n groot verrassing. Op ’n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?. Paddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: “Troeteldiere” word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie ’n troeteldier nie? Hy is dan deel van die Brown-gesin!. Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wereld al vir meer as vyf dekades.

SOUTH AFRICAN SHIPPING

We are currently offering all our Southern African Readers free courier shipping on all online orders of R550 or more!

In-store collection available within 5 to 10 business daysCourier Delivery is currently R80. Orders are dispatched within 2-3 business daysPargo Delivery is R70.

We now offer Pargo collection points. Please see collection points at checkout.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

Shipping is calculated at checkout for international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Recently viewed