Kosbaar _ Skep Herinneringe Met 'n Feesmaal

SKU: 9781432311360
Kosbaar _ Skep Herinneringe Met &

Kosbaar _ Skep Herinneringe Met 'n Feesmaal

SKU: 9781432311360
Author:
  • Low stock - 1 item left
  • Inventory on the way
Format: Soft Cover
Recommended Reading Age:
Regular price R 325.00
/
  • Dispatched in 1-3 Working Days
Tax included.
  • Free Shipping Over R550 SA Only
  • International Shipping
  • LOWEST price
  • Secure payments

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is.

Haar hartsbegeerte is om ’n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep. In haar eie woorde: “Kos is ’n manier en plek om bymekaar te kom, om rustig te raak en om jou hart oop te maak om te deel, lief te hê en lekker te lag. Geniet die reis en samesyn!”


Kosbaar bevat meer as 100 eg Suid-Afrikaanse resepte. Met ’n Libanese ouma toon haar kosvoorkeure ’n goeie mengsel van boerekos met ’n sterk Libanese invloed. Daar is ou gunstelinge soos roosterkoek en nostalgiese melktert, en party kry ’n nuwe baadjie, soos malvapoeding met ’n pinotagesous, gebakte patat met za’tar-speserye, New York Shake Shack-kaasburgers en stadig geroosterde lamskouer met jogurtplatbrood.

KOSBAAR bevat ook heelwat graanvrye resepte omdat Elmarie onlangs uitgevind het sy is allergies vir graan.

SOUTH AFRICAN SHIPPING

We are currently offering all our Southern African Readers free courier shipping on all online orders of R550 or more!

In-store collection available within 5 to 10 business daysCourier Delivery is currently R80. Orders are dispatched within 2-3 business daysPargo Delivery is R70.

We now offer Pargo collection points. Please see collection points at checkout.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

Shipping is calculated at checkout for international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Recently viewed